Bestuurshoof: Solidariteit - Ons help bou aan 'n toekoms waarin ons kinders en hul kinders vry, veilig en voorspoedig sal wees.

PODSENDING: Waarom Solidariteit meer as net ʼn vakbond moes word 25 jaar gelede het die Mynwerkersunie se naam na Solidariteit verander. Hierdie verandering het met heelwat teenstand en onsekerheid gepaardgegaan. In hierdie week se episode gesels ek met Flip Buys, wat aan die voorpunt van dié verandering gestaan het. Ons bespreek hoe die Solidariteit Beweging uit Solidariteit ontstaan het en hoe Flip reeds destyds besef het dat die Afrikanergemeenskap ʼn sterk beweging nodig het waarin mense ʼn tuiste en ʼn gevoel van verbondenheid kan vind. Kyk hier en gesels saam: bit.ly/4zp60XD
4
27
718
25 jaar gelede het die Mynwerkersunie se naam na Solidariteit verander. Daar was teenstand. Daar was onsekerheid. Maar daar was ook ’n besef dat ons gemeenskap meer as ’n vakbond nodig het. Flip Buys het aan die voorpunt van dié verandering gestaan. Ek gesels hierdie week met hom oor hoe ’n hele beweging uit Solidariteit gegroei het. ’n Beweging waarin ons mense ’n tuiste en verbondenheid kan vind. Kyk hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld en gesels saam: piped.video/Qk6pWhCzopE
6
42
966
𝗛𝗼𝗲 𝘃𝗼𝗲𝗹 𝗷𝘆 𝗿𝗲𝗴𝘁𝗶𝗴 𝗼𝗼𝗿 𝗱𝗶𝗲 𝘃𝗲𝗿𝗸𝗶𝗲𝘀𝗶𝗻𝗴? 🗳️ 1. Stem is absoluut noodsaaklik vir verandering. 2. Al stem ek, weet ek meeste oplossings lê in gemeenskappe self. 3. Om te stem gaan geen verandering meebring nie. 1, 2 of 3? Laat weet in die kommentaar! ⬇️
14
1
34
7,310
My duim is ge-ink en ek het meer as twee meer gestem…🤔
7
10
104
3,294
eNCA has been forced to apologise to Solidarity after its broadcasters spread false information about the organisation. This follows a ruling against the broadcaster by the broadcasting regulator. Numerous media outlets have already been forced to apologise to Solidarity and AfriForum for similar conduct. These media houses swallowed the ANC's propaganda that Solidarity and AfriForum are to blame for the strained relations between South Africa and the United States. It is time for the South African government to take responsibility for its own actions.
17
85
350
4,482
ENCA vra verskoning vir Solidariteit omdat hulle omroepers vals inligting oor Solidariteit versprei het. Dit volg nadat die uitsaaiowerheid hulle skuldig bevind het. Talle mediahuise moes al aan Solidariteit en AfriForum verskoning vra. Mediahuise het die ANC-propaganda gesluk dat AfriForum en Solidariteit die oorsaak is vir die VSA se spanning met RSA. Dis tyd dat die SA-regering verantwoordelikheid neem.
33
251
683
12,890
It is regrettable that South African policies led to the termination of AGOA for South Africa.
It is regrettable that South African policies led to the termination of AGOA for South Africa. This was a predictable and preventable outcome resulting from the rejection by South Africa's government of real concerns raised by the U.S. Government. I remain hopeful that we can find a path forward to address our larger bilateral concerns, but the South African government must understand the gravity of the situation. We know that if America succeeds, so too will South Africa. This is the partnership I will continue to pursue as expeditiously as possible. ustr.gov/about/policy-office…
170
70
394
14,818
Solidarity blames Ramaphosa and Lamola for US decision on AGOA Solidarity has expressed its disappointment at the White House’s decision not to retain South Africa as a beneficiary country under the African Growth and Opportunity Act (AGOA) for 2028. This decision is a direct result of the South African government’s failure to repair the deteriorating diplomatic relationship with the United States. Despite Solidarity’s repeated and sustained efforts to safeguard South Africa’s participation in AGOA, it was already clear last week that relations between Pretoria and Washington had deteriorated to such an extent that the White House was no longer willing to keep South Africa in the programme. The government, President Cyril Ramaphosa and Minister Ronald Lamola repeatedly ignored warnings. Instead, they pursued a foreign policy and made public statements that further strained relations with one of South Africa’s most important trading partners. According to Jaco Kleynhans, Head of Public Liaison at Solidarity, the organisation played a key role last year in securing support in the US Congress to extend AGOA by two years, until the end of 2028. “Through direct engagement with senators, members of the House of Representatives and officials, we helped secure the continuation of the legislation itself. We are currently working with members of Congress on plans to extend AGOA beyond 2028. However, the annual review of beneficiary countries remains the responsibility of the White House. Ramaphosa and Lamola’s antagonism towards Trump and the White House made it impossible for the Trump administration to keep South Africa in AGOA. “We have been warning for months that the government’s actions, including Minister Lamola’s undiplomatic remarks during his visit to the US in September, were putting South Africa’s participation in AGOA at risk. The government, Lamola and Ramaphosa must take full responsibility for this exclusion. Ordinary workers and industries will now pay the price for political negligence,” says Kleynhans. Solidarity urgently calls on the government to resolve the dispute with the US immediately and constructively. The economic cost of this decision – particularly for the automotive, agricultural and other export-oriented industries – will be significant and will put thousands of jobs at risk. In the meantime, Solidarity is engaging with the US government to limit the negative impact of the AGOA decision on its members and the affected industries in South Africa as far as possible. The organisation will continue to protect the interests of workers and the economy, regardless of the government’s failure to do so
107
62
267
12,071
SA is pas uit Agoa geskop en die Suid-Afrikaanse regering is daarvoor verantwoordelik. Dit bedreig 250 000 poste. Solidariteit is teleurgesteld in die Suid-Afrikaanse regering se gebrek aan optrede om Agoa te red. Die Suid-Afrikaanse regering se diplomatieke roekeloosheid het gewone werkende mense in die steek gelaat. Vir meer as tien jaar veg Solidariteit vir Agoa. Selfs tydens die Biden-administrasie het ons voorleggings aan die Amerikaanse kongreskomitees gemaak, want ons kon sien hoe die spanning oor Suid-Afrika se roekelose buitelandse beleid opgebou het. Ons hou nie van die regering nie, maar ons is lief vir die land. Daarom het ons deurlopend vir die land geveg. Die SA-regering het alles moontlik gedoen om Agoa te kelder. Dis asof hulle ’n meesterplan ontwikkel het om Agoa te laat val. ’n Burgerlike organisasie soos Solidariteit kan net soveel doen om ’n ooreenkoms tussen twee lande te red as die begunstigde land alles doen om die ooreenkoms te kelder.
534
315
969
87,831
Amper 30 jaar se stryd teen raswette. Ons gaan nie nou stil raak nie. As ons raswette ignoreer, normaliseer ons dit. Daarom hou ons aan veg. Kyk my gesprek met Anton van der Bijl oor ons stryd teen rassewette in die jongste episode van Die Solidariteit Wêreld en gesels saam: piped.video/k2HREKk-4k0
2
5
47
884
Dit was aangrypend
Emily se begrafnis 100 jaar later herskep Lees hier: maroelamedia.co.za/nuus/emil…
1
10
1,065
Die swaard oor Agoa gaan heel waarskynlik môre, 2 November, val en duisende werkers se koppe gaan rol. Die Suid-Afrikaanse regering lyk heeltemal oukei daarmee. Vir meer as tien jaar veg Solidariteit vir Agoa. Selfs tydens die Biden-administrasie het ons voorleggings aan die Amerikaanse kongreskomitees gemaak, want ons kon sien hoe die spanning oor Suid-Afrika se roekelose buitelandse beleid opbou. Daarna het ons ‘n lang geskiedenis gehad van veg vir die land. Ons hou nie, van die regering nie, maar ons is lief vir die land en sy mense. Mense se werk is die rede vir ons bestaan. Dit het lank voor die Trump-administrasie begin. Die regering van Suid-Afrika was ’n formidabele vyand in Solidariteit se stryd vir Agoa. Die SA-regering het alles moontlik gedoen om Agoa te kelder. Dis asof hulle ’n meesterplan ontwikkel het om Agoa te laat val. As Agoa die beskerming van eiendomsreg vereis, wil die regering sonder vergoeding onteien. As Agoa vereis dat Amerikaanse belange en veiligheid nie benadeel word nie, dans die regering met Iran, knipoog hy vir Rusland, hou hy hande met China vas en ontwikkel hy ’n liefdesverhouding met Hamas. As Agoa vereis dat daar nie handelsbeperkings moet wees nie en dat werkersregte billik moet wees, word rasvereistes vir buitelandse maatskappye en raswette in die werkplek strenger. Ironies genoeg moes Solidariteit ten spyte van die regering vir Agoa veg. Sowat 250 000 poste gaan waarskynlik in gevaar wees as gevolg van die regering se roekelose hantering van Agoa. By elke liewe spanningspunt het die regering sy belangrikste handelsvennoot beledig. Dis die SA-regering se skuld as ons uit Agoa geskop word. Agoa is nie ’n reg nie, maar ’n wet wat handelsvoordele onder bepaalde voorwaardes bied. As ons uit Agoa geskop word, is dit ‘n regeringsmislukking. Die SA-regering het elke voorwaarde as ’n uitdaging beskou om dit te verbreek. Die aantal poste wat verlore kan gaan, is gelyk aan die totale aantal werknemers van die vyf grootste mynhuise in SA. Hoe sou die ANC-alliansievennote gereageer het as die regering se optrede direk tot die sluiting van SA se vyf grootste myne gelei het? ’n Burgerlike organisasie, soos Solidariteit, kan net soveel doen om ’n ooreenkoms tussen twee lande te red as die begunstigde land alles doen om die ooreenkoms te kelder. Die SA-regering moet sy kop in skaamte laat sak en Suid-Afrikaners om verskoning vra vir sy mislukking. ’n Regering met selfrespek sou bedank, maar ons regering het nie respek nie. Hulle regeer vir hulself en nie vir gewone mense
143
192
519
16,115
Dis nie gewone misdaad.
‘Ore kon nie gered word nie’: Boer se beserings ‘uiters ernstig’ ná plaasaanval maroelamedia.co.za/lees/nuus…
9
29
144
2,661
𝗢𝗿𝗮𝗻𝗷𝗲 𝗗𝗮𝘀: Ons politieke landskap spog lag-lag met die meeste narre in lang, slap karre. Maar of ons dit wil weet of nie, dit ís ons sirkus die.
7
21
1,019
Ons veg vir Agoa, ten spyte van die regering.
Solidariteit rig laaste Agoa-pleidooi aan Amerikaanse regering maroelamedia.co.za/lees/nuus…
7
10
94
1,470
Dirk Hermann retweeted
𝗠𝗘𝗗𝗜𝗔 𝗦𝗧𝗔𝗧𝗘𝗠𝗘𝗡𝗧 | Solidarity grateful for opportunity to make final AGOA appeal Solidarity thanked the White House and the US government for the opportunity yesterday to advocate directly on behalf of South African workers and to state the case for the retention of the country’s participation in AGOA – just one day before a decision about these trade benefits will be made. During the discussions, the trade union made a final, urgent appeal to the Trump administration to uphold South Africa’s participation in this trade programme. According to Jaco Kleynhans, head of international and public liaison at Solidarity, a decision is expected to be reached today, with an announcement likely to follow on Monday. Read the full media statement here: bit.ly/4zd2WxC
1
7
30
645
Weet jy wat is S?
Wat het jy nodig om sterker in jou werklewe te staan? ʼn Voet in die deur? ʼn Geleentheid om iets nuuts te leer? Dalk ʼn bietjie ondersteuning? Dis alles hier tot jou beskikking! Kyk hier om meer uit te vind oor S, waar jy saam met ʼn Afrikaanse gemeenskap kan werk, leer, beskerm en behoort! Vat jou werk, toekoms en gemeenskap verder op S! solidariteit.co.za/s-alles-o…
5
524
Ons bou ook aan ons gemeenskap se toekoms aanlyn. S bring jou werk, leergeleenthede en ondersteuning op een plek bymekaar. Hier kan jy met mense skakel wat jou wêreld van werk verstaan en saam aan ’n sterker toekoms bou. Dit is jou Afrikaanse aanlyn wêreld. ’n Plek waar jy kan werk, leer, behoort en beskerm word. Vat jou werk, toekoms en gemeenskap verder op S: solidariteit.co.za/s-alles-o…
2
7
47
1,281
Solidariteit veg vir werk ten spyte van die regering. Jaco Kleynhans regstreeks oor Agoa uit Washington, D.C.
Live on eNCA from Washington.
17
92
1,358
𝗦𝗼𝗹𝗶𝗱𝗮𝗿𝗶𝘁𝗲𝗶𝘁 𝗵𝗲𝘁 𝗽𝗮𝘀 𝘀𝗮𝗺𝗲𝘀𝗽𝗿𝗲𝗸𝗶𝗻𝗴𝘀 𝗶𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝗪𝗶𝘁𝗵𝘂𝗶𝘀 𝗴𝗲𝘃𝗼𝗲𝗿! Die SA regering se vernietiging van die diplomatieke verhouding met die VSA laat ons land se voordele deur Agoa ernstig in die weegskaal. 'n Besluit daaroor word moontlik binne dae geneem. Solidariteit is op uitnodiging in die VSA en tree in vir bedrywe soos landbou en mynbou, en vir sowat 250 000 Suid-Afrikaners wie se werk van Agoa afhang. Hier is Jaco Kleynhans kort ná die vergadering in Washington.
5
24
131
2,118