Die Trump-administrasie het aangekondig dat Suid-Afrika vanaf 2027 nie meer toegang tot voorkeurhandelsvoordele ingevolge die Amerikaanse AGOA-ooreenkoms sal hΓͺ nie.
Die besluit volg te midde van toenemende kommer oor onder meer korrupsie, handelsbeperkings en streeksveiligheid.
AfriForum hou
@PresidencyZA,
@CyrilRamaphosa en ander ANC-leiers in die regering direk verantwoordelik vir Suid-Afrika se uitsluiting uit AGOA.